RYM EN RITME (‘n ?gedig)

 

 

 

 

Rym en ritme moet daar wees,

(Sê jy) as jy gedigte lees:

Daarom ryg ek, net vir jou

My woorde in soos krale aan tou

!Maar:

Hierdie is als so nuut (daar)

en wild (is)

al is dit net na binne (soms)

dit woed en ruk aan al my sinne (geen)

woorde tuimel oor my lippe (rym)

soos water (of)

oor gladde rivierklippe (ritme)

Want ~

Die Slapende Skoonheid (ontwaak)

na doodslaap van jare (met)

rek haar lyf en (‘n)

voel (soen)

die lewende (is)

bloed (dit)

bruis nog (tog)

in haar are! (sonde?)

Erica Neser (c) 2011

Advertisements

3 Comments (+add yours?)

  1. Lize
    Dec 10, 2011 @ 14:07:38

    Interessante ene!

    Reply

  2. Lize
    Dec 10, 2011 @ 14:08:25

    Of moet ek se “twee”?

    Reply

  3. ericanexpress
    Dec 10, 2011 @ 15:34:21

    Twee vir die prys van een! 🙂

    Reply

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: